Content posted by West End Theatre

Blog entry
22/10/2012 - 14:30

Jackie Kruger

GEORGE. – ’n Pensioentrekker van Sedgefield kon Saterdag kwalik sy oë glo toe hy ’n splinternuwe motor in Die Burger Sas­ko-kompetisie gewen het.

“Ek het nog nooit iets gewen nie,” het Eben Taljaard (73) aan Die Burger gesê nadat hy in ’n trekking die vierde en laaste wenner van ’n wit Chev Spark geword het.

Om te kwalifiseer moes lesers ’n Sas­ko-brood en ’n uitgawe van Die Burger koop en die betaalstrokie met hul besonderhede in ’n houer by deelnemende winkels gooi.

Die vyf finaliste wat verlede week aangekondig is, het Saterdagoggend onder die oog van die sanger Willem Botha by die

West End Theatre

Redefine Boulevard in Yorkstraat op George gekyk wie se sleutel op die nuwe motor pas. Taljaard was voorlaaste aan die beurt en het die motor oopgesluit.

Volgens Taljaard sou hy Saterdag op pad na Sedgefield dink wat hy met sy nuwe ryding gaan doen.

“As dit nou ’n bakkie was...” het hy met ’n vonkel in die oog bygevoeg.

Taljaard is ’n intekenaar van Die Burger. Sy dogter, Anita, het hom vergesel en was net so opgewonde. “Dit is ’n groot verrassing. Ons kan dit nie glo nie,” het sy gesê.

- Die Burger

Eben Taljaard van Sedgefield wen splinternuwe motor in Die Burger Sas­ko-kompeti
Eben Taljaard van Sedgefield wen splinternuwe motor in Die Burger Sas­ko-kompeti
Eben Taljaard van Sedgefield wen splinternuwe motor in Die Burger Sas­ko-kompeti
Eben Taljaard van Sedgefield wen splinternuwe motor in Die Burger Sas­ko-kompeti
Event
17/10/2012 - 10:04

Gratis Glasie cherrie en n Top Afrikaanse vertoning vir net R100pp
Dowwe Dolla Dink Diep met Margit Meyer-Rödenbeck en Jurgen Human
West End Teater, George
kontak Natalie 081 296 8990 / natalie@local-info.co.za

Twee boeke van Frederick Nietsche en Siener van Rensburg beland per ongeluk tussen Dolla se versameling Mills & Boon’s wat sy spesiaal vir haar “trip” op die Costa Concordia bymekaar gemaak het. Dolla begin lees terwyl sy wag om aan boord te gaan. “Kennis is mag”, sê Nietshce, maar “Kennis sonder begrip is gevaarlik”… en, soos te verwagte, kry Dolla onmiddelik ‘n uitnodiging van die Kaptein om op die “brug” te kom kuier…

Die res is geskiedenis, maar soos julle weet, Dolla was al op Survivor, en die hele ondervinding laat haar dink..DIEP dink, oor diep dinge soos “alpha-males”, Twitter, “Afrikaanse pop-liedjie lirieke en Nietsche se Relatiwiteits-teorie… of was dit nou Albert s’n?

Boonop is Dolla ook deel van ‘n ongelooflike nuwe mediese deurbraak: Wat meeste wetenskaplikes voorheen as wensdenkery beskou het is nou ‘n werklikheid: Dolla se Pille vir Domgeit… ‘n wonder-produk wat verligting gaan bring vir derduisende mense wat ly aan simptome
soos verwarring, lae selfbeeld, lamheid in die kop en ontoereikende houtwerkpunte.

Ongelukkig is hierdie medikasie op hierdie stadium slegs beskikbaar by Dolla se “lewendige” vertonings, so bespreek nou en neem beheer oor die res van jou lewe.Jy sal medikasie nodig hê, want Dolla filosofeer en voorspel.

Contact :
Natalie 081 296 8990 / natalie@local-info.co.za
West End Teater
044 874 5000

Wie is Dolla?

Margit Meyer-Rodenbeck, kort soos haar van lank is, is die vrou agter Dowwe Dolla. Hierdie is nou 'n mens wat nie weet hoe om stil te sit en for that matter ook nie hoe om stil te bly nie.

Miere in haar gat, is 'n heel gepaste uitdrukking om haar te beskryf of dalk; dinamiet kom in klein pakkies. Hoe dit ook al sy, energie het sy in oorvloed, maar vra jy haar sal sy haarself beskryf as bloot dom-astant.

Astrant is sy wel, te dom kan sy nie wees as 'n mens kyk na haar akademiese agtergrond nie. Margit word gebore op 29 Januarie 1970 in die Paarl. Sy word groot in Durbanville en matrikuleer dan ook daar aan die Hoërskool Durbanville.

In 1988 begin sy met haar drama graad by die Universiteit van Stellenbosch en dis dan ook haar alma mater vir haar honneursgraad (Cum Laude) in 1991 en haar meestergraad in teaterbestuur in 1997.

Nooit sou Margit kon droom dat sy self op die verhoog sou staan nie, haar kop het meer skryf, bestuur en regie se kant toe gestaan, maar nou staan sy haar skoene vierkantig as komediant, seremoniemeester, omroeper, spreker, stemkunstenaar, ensovoorts vol. Tans is sy ook die mede-eienaar van die Boer teater restuarant in Durbanville.

As jy kortliks haar loopbaan wil volg:
In 1992 word Margit aangestel as artistieke bestuurder by die Breughel Gemeenskapsteater in Cloetesville waar sy haar dan ook fokus op kinder- en gemeenskapsteater.

In 1993 stig sy en Eugenie Grobler, Scenario Toneelmaatskappy waar hulle fokus op kinderteater, werkswinkels en kabarette. In die loop van die volgende vyf jaar word talle skole met poppekas- en storieteateraanbiedings besoek.

Van die werk in die volwasse teater sluit in, Stardust, 'n kabaret saam met Trix Pienaar en Eugenie Grobler, daarop volg Rouge waarin dieselfde geselskap die rolle van drie hoere vertolk, daarna volg eenpersoonvertonings soos 1652: Revisie, A Scorpio's Tail en 'n kabaret saam met Pedro Kruger, Blitzkrieg Brecht en die Rokkers. Pedro en Margit se paaie het reeds in 1990 gekruis toe hulle vir die Baxter Teater se Storyspinning Theatre Company gewerk het aan produksies soos Hansel and Gretel, Alice in Xmas Wonderland, Goldilocks and the Three Bears. Geen wonder dat hy dan ook Dowwe Dolla se pianis raak in 1998, bekend as haar doofstom nefie Sarel.

En verder:
In November 1997 begin Margit as "talkshow" aanbieder by Punt Geselsradio waar sy en Johan Prins elke weeksdag tussen middernag en drie uur die naguile entertain. Saam jaar hulle vir tien maande menige luisteraar se bloeddruk op, voor sy na die middagete gleuf skuif en dan tot en met die 14de Februarie 2000 is Margit die agtermiddag gasvrou tussen twee en vier.

Margit het 'n ongelooflike passie vir die radio, maar moes vanweë haar druk program dit eers 'n bietjie agterlaat. Haar gunsteling onderwerpe is beslis, vermaak, humor, aktuele en menslike sake. Sy het ook 'n wonderlike kinderprogram, Pikkiepunt, aangebied waar kinders hul menings kon lug.
Margit se privaat lewe, nou ja, die woord privaat sê dit alles. Sy is baie geheg aan haar familie en vriende en sou sonder die ondersteuning beslis nie kon doen wat sy doen nie. Die res.....privaat.........

Event
04/10/2012 - 12:05

A revolutionary healthy eating pattern by a local businessman, Christo Strydom, has taken not only South Africa, but also the world by storm. International news channels are queuing to make documentaries on the effect of this natural way of eating that becomes a lifestyle – not only to lose weight, but also to cure diseases associated with our modern lifestyle.

These include:

* Diabetics * Cancer * Arthritis * Gout
* High Blood pressure * Psoriasis * Fibrosis * Migraine
* Obesity * Skin Ailments *P.M.T * Insomnia
* Gall * Kidney Stones and infections

SOPHIA LOOTS from Friemersheim in the Great Brak River area, SA’s best known victim of Elephantitis, has just captured the public’s imagination with her weight loss of 150 kg in only 10 months – with the help of CSN. After being bedridden for four years, she was able to give her first steps in four years after less than a week on CSN.

Special presentation by CHRISTO STRYDOM, the father of CSN on this revolutionary, NATURAL (no pills, injections or additives) way of changing your eating patterns to ensure a healthy way of life and a body that works with you and not against you.

Sophia’s story was splashed in HUISGENOOT of 27 September 2012.

Don’t miss the PREVIEW for local media:

WHEN: Friday 5 October @ 12:00

WHERE: West End Theatre, Redefine Boulevard, York Street, GEORGE

RSVP: Boenette on 076 102 0311 or to events@csnc.co.za by 3 Oct .

KURT DARREN, MICHAEL LINDT, VAATJIE (from Molly & Wors) and BERTIE (from Egoli) have done it – now is YOUR opportunity – you OWE it to yourself!

[*CSN – Christo Strydom Nutrients, previously known as the Professional Fat Elimination Programme (PFEP) is based on an eating pattern that Strydom has formulated and refined over the past 35 years].

Special
20/08/2012 - 10:00

Burger Special op Maandae: Koop 1 kry een gratis / Monday Burger Special: buy 1 get one free

Beef Burger and Chips ... R29
Cheese Burger and Chips ... R34
Mushroom Burger and Chips ... R34
Bacon & Cheese Burger and Chips ... R39
Bacon & Egg Burger and Chips ... R39
Bacon, Cheese & Egg Burger and Chips ... R42

Telephone:
044 874 5000

Event
11/08/2012 - 09:15

Ons stel graag die volgende optredes bekend aan u.

Hennie de bruyn en die kitaar kerels voorsien die musiek by KALAHARI se winterbal, 11 Augustus 2012 om 19:00.

Dit is die ideale glans geleendheid vir enige langarm entosias om die aand saam met ons te geniet. Die koste per kaartjie beloop R120-00 per persoon.

Tydens die geleendheid sal daar ‘n 3-gang maaltyd bedien word.

Hennie de Bruyn en die Kitaarkerels is landwyd bekend met n hele paar cd albums waarvan 5 albums en dvd alreeds goue status bereik het en een cd wat reeds platinum status behaal het.

Die Kitaarkerels is amptelik gestig deur Hennie de Bruyn in die jaar 2004 en het alleen reg op die titel.

Min mense het met die verskyning van Hennie de Bruyn & die Kitaarkerels gedink dat hierdie groep so n opskuding gaan veroorsaak.

Hennie de Bruyn & die Kitaarkerels was in 2007 - 2010 een van die jaar se grootste verrassings op die DKNT Top 10 en is ook benoem vir n Huisgenoot Tempo Toekennings sowel as n Vonk Toekenning. Vanjaar is hul reeds weer benoem vir n SAMA Toekenning. Die Kitaarkerels tree landwyd op vir Danse & Alle Funksies.

Die drie manne vorm n perfekte kombinasie met n tradisionele kitaarstyl wat die tonge landwyd aan die praat het.

Besprekings word gedoen by (044) 874 5000 of per e-pos bookings@kalaharitheatre.co.za

Vriendelike Groete
Pieter Botha

Event
31/07/2012 - 18:36

The Cloud 9 Band are playing at the Kalahari Theatre (Old Game Centre, York Street, George - next to new Checkers) on Friday evening 3rd August for a special 60's & 70's Rock 'n' Roll Extravaganza.

The Kalahari Theatre is George's premier night spot - a three hundred seat a la carte dining theatre with ample on site parking.

Tickets at R60 are available in advance at the Kalahari (044 874 5000) or on the night on a first come basis.

Come and enjoy the most popular music genre in history! It's gonna ROCK!

Kalahari Theatre Restaurant

Special
20/07/2012 - 11:39

1> Kalahari Melt with chips R59-00

220g steak covered with cheese slice and covered with creamy mushroom sauce.

2> Ribs & Chips R59-00

500g pork ribs grilled in our Kalahari Basting sauce.

3> Buy one, get one free (Monday nights from 18:00)

Any of our burger & Chips starting at R29

Event
19/07/2012 - 16:40

Dave van Vuuren, winner of the seventh season in of South African Idols 2012 performs at the Kalahari in George

Dave van Vuuren (born in Westville, Durban, South Africa in 1990) is the winner of the seventh season in of South African Idols after a very close public vote in the finale held October 4, 2011, with Van Vuuren getting 50.49% of the votes,[1] against 49.51% for the other finalist and eventual runner-up Mark Haze.He was the first winner to have landed in the bottom 3.

3RD WORLD SPECTATOR

3rd WORLD SPECTATOR is an alternative rock band comprising a mixture of soaring vocals, huge guitars, titanic drums and emotionally charged song writing. In their first year of existence they managed to be crowned the Best Unsigned Band in South Africa in the Virgin Mobile Road To V contest and shared the stage with international heavyweights Maroon5 and One Republic.

After working on their debut album The Theory of Everything for the past two years, the band has emerged with a world class product produced by Jürgen von Wechmar (Jax Panik, Springbok Nude Girls, Karen Zoid) and mastered by John Davis (U2, The Prodigy, Snow Patrol).

Having signed to Universal Music in 2011, the band has their sights set on conquering both the local and international markets with their ever evolving sound and stage act.

Where: Kalahari Theatre and Restaurant George

When: 21 July 2012 20:oo to 21:00

Costs: R100

Bookings: Pieter Botha

Phone: 044 874 5000

E mail : bookings@kalaharitheatre.co.za

Event
27/06/2012 - 13:30

André Swiegers (gebore 14 Februarie 1958 in Brakpan) is 'n liedjieskrywer en sanger Afrikaans en Engels. Hy maak sy eerste deurbraak in 1990 toe Laurika Rauch sy liedjie Blou sing en dit trefferstatus bereik[1]. Van sy treffers (wat hy self sing) sluit in: Eva, Blou en Jammer om te hoor

Dit is R80 pp en is om 20h00 op 30 Junie 2012.

Kalahari Theatre Restaurant in George

Event
19/06/2012 - 14:33

Zebra and Giraffe have gone through a whirlwind trip to the top, from virtual unknowns to one of the country’s favourite young rock bands.

Their latest single The Inside recently made it to 5FM Top 40 chart.

The show takes place on 23 June 2012

Book now

Telephone:
044 874 5000