Content posted by West End Theatre

Event
06/03/2012 - 20:29

Event Type: Music, Afrikaans

Innovative, prolific and endlessly creative, Chris Chameleon has become known in South Africa and abroad as a musical phenomenon. With a style all of his own, irresistible stage personality and a reputation for mesmerizing audiences with his four-octave voice and vocal acrobatics, his exceptional talent has won him rave reviews and numerous awards over the past 6 years. Awards include two South African Music Awards (SAMAs) and a Medal of Honour from the South African Academy of Science and Arts.

R100 p/p

Event
06/03/2012 - 20:29

Casper de Vries is terug op die verhoog met n splinternuwe vertoning by die Kalahari Restaurant & Theatre!

Omdat sommige suurknolle hom in die verlede `n "Vark in Hel" genoem het en omdat Casper van woordspelings hou, het hy besluit om die vertoning "Casper de Vries - Vark in Hel" te noem

Dis nie vir onvolwasse, sensitiewe of skokbare mense nie, want soos gewoonlik spot en satiriseer Casper weer met alles onder (en bo) die Son. Kom geniet `n aand van Afrikaanse humor spesiaal vir diegene wat warm van gees is!

Event
06/03/2012 - 20:29

Event Type: On Stage, Afrikaans

Elzabe Zietsman is Clara Brand wie se man haar en hul drie kinders vir haar vriendin gelos het. Kom lag en huil saam oor die vreeslose ontboeseming

R100p.p 20:00 70min

Events, Entertainment, Things To Do, in George Garden Route

Event
06/03/2012 - 20:29

Step back in time to the 80s with That 80's Show, the new musical tribute from director Mike McCullagh that's guaranteed to get you dancing....

R100p.p 90min

Events, Entertainment, Things To Do, in George Garden Route

Telephone:
044 874 5000

Event
06/03/2012 - 20:29

Anton Goosen - Solo Kab

Die "Vader van Afrikaanse rock", Anton Goosen het 'n lang pad gekom sedert hy as 'n student per trein van Heidelberg af tot by Oos-Londen gereis het om 'n 15 minute optrede by 'n plaaslike verskeidenheidskonsert gemaak het.

Ticket price:R100

Start time:21h00 = 60min

Venue: Kalahari Restaurant & Theatre - George, Western Cape

Tickets may be collected at any Computicket, Shoprite, Checkers or Checkers

Anton Goosen - Solo Kabaret @ The Kalahari Restaurant and Theatre George
Event
06/03/2012 - 20:28

Date:
28-Sep-11

Show:
Piet Botha - South African Musician | Suid-Afrikaanse Musikant

Price:
R80p.p

Time:
20:00

044 874 5000

Event
19/08/2011 - 14:21

BYE MA, JAYPEE
Met CHRIS VAN NIEKERK(Gebasseer op’n ware verhaal)

n Ruk na Ma Grieta op die wit laken gaan lê het, haar siel aan God gegee het en die res van haar aan mense wat dit nodig het, het Jaypee in 2002 begin om elke jaar ‘n brief aan sy Ma op haar verjaarsdag in Die Burger se doodsberigte te plaas:Vandag is Ma 95. Dankie, Ma, dat Ma my grootgemaak het of ek heeltemal normaal is en nooit ‘odd’ laat voel het nie. Deon Chang sê op’n Woolworths poster “it¹s a privilege to be different”. Ek kan my voorstel Ma met vlerke en die spierwit hare. Ek wonder hoe lyk Hansie met vlerke. (Die Burger 11 Okt 2004.)

Die vertoning is ‘n menslike verhaal met lewensgetroue humoristiese momente wat jou sal laat huil van die lag, net om kort daarna weer ‘n hartseer traan weg te pik. Oprah Winfrey sê ‘n kind kies sy ouers. As ek alles in die lewe verkeerd gedoen het, het ek ten minste een ding reggedoen en dit was om Ma te kies. Bye Ma, Jaypee.

Vrydag & Saterdag 19 & 20 Augustus @ 21:00 – R100

Telephone:
044 874 5000

Events, Entertainment, Things To Do, in George Garden Route

Special
06/03/2012 - 20:28

BREAKFAST
Men: R19,90
Ladies: R9,90
(Mon - Sat)

LUNCH
R39,90
350g T-BONE
(Mo-Sat)

DINNER
300g Rump
R49,90
(Mon-Wed)

!!!!BUFFET @ R65 now available on Show Nights & SundaysPre-order (day prior to show)

PLATTERS & PIZZAS for the theatre

RIBS!!! RIBS!!! RIBS!!! Eat as much as you can for only R79 PLUS FREE show with STEF KRUGER on his guitar in the restaurant – EVERY THURSDAY

MORE STUNNING SHOWS LINED UP FOR AUGUST & SEPTEMBER 2011

*Van Coke Kartel + Zebra & Giraffe (16 Aug)
*Dowwe Dolla Doen Dit STAAN STAAN (18 Aug)
*Bye Ma, Jaypee (19 & 20 Aug)
*PA VIR DUMMIES (31 Aug)
*Groet die Grotoupa (30 Sept)

AND MANY MORE! Watch this space.
Please note: PROGRAMME SUBJECTED TO CHANGES WITHOUT PRIOR NOTICE

TEL: 044 874 5000 FAX: 044 874 5005
TICKETS AT COMPUTICKET AND KALAHARI THEATRE 044 874 5000

Event
06/03/2012 - 20:28

Kom luister na die huidige top Suid-Afrikaanse nasionale kinderkoor saam met HA!Man (Francois le Roux) met sy tjello, oorspronklike elektroniese begeleidings, klawerbord, stem en danse. Sy musiek weerspieel sy Suid-Afrikaanse wortels en sy spontane benadering daag konvensionele idees in beide die ernstige en kommersiele musiek markte uit.

Vrydag 5 Augustus @ 19:30 – R60

Telephone:
044 874 5000

RESTAURANT NEWS FLASH!!!!
BUFFET @ R65 now available on Show Nights & SundaysPre-order (day prior to show) PLATTERS & PIZZAS for the theatre

RIBS!!! RIBS!!! RIBS!!! Eat as much as you can for only R79 PLUS FREE show with STEF KRUGER on his guitar in the restaurant – EVERY THURSDAY

BREAKFAST @ R19,90

Events, Entertainment, Things To Do, in George Garden Route

Event
06/03/2012 - 20:28

HEINZ WINCKLERE en van Suid-Afrika se suksesvolste en mees gewilde Idols-wenner nóg, sing nou in Afrikaans.

Na sy internasionale erkenning en TV-bekendheid stel hy sy eerste Afrikaanse album, gepoets met kontemporêre opwinding, smeulromanse, polsritmes, lewensgenieting en hoop: Ek kan weer in liefde glo bekend.
Heinz, wat reeds drie albums en ‘n konsert-DVD in Engels uitgereik het, die liedjie Chasing shadows vir die Walt Disney-rolprent Treasure Planet gesing het, vir SAMA-pryse benoem is en verskeie Crystal Award-toekennings gewen het, sê: “Dit het ‘n fantastiese spanpoging geverg om my eerste Afrikaanse album aanmekaar te slaan: talent, vaardigheid, kreatiewe gedagtes en professionele bydraes.” Vir sy ondersteuners:: “Dankie aan julle wat van die begin af daar was – én die nuwes. Sonder mense wat musiek waardeer, is ‘n album soos dié nutteloos. Geniet dit, leer die liedjies en kom sing saam wanneer ek in George kom optree. “

TEL: 044 874 5000 FAX: 044 874 5005

TICKETS AT COMPUTICKET AND KALAHARI THEATRE 044 874 5000

Vrydag 29 Julie @ 21:00 – R80

Events, Entertainment, Things To Do, in George Garden Route