Tourism meeting / Toerisme byeenkoms

Liewe vriende en mede inwoners

Ons wil graag dorpenaars en sakepersone vra om ons te help om die ware
behoefte te bepaal t.o.v. Toerisme in die dorp.
Helene Coetzer, 'n plaaslike sakevrou, is tans besig om die Inlgtingskantoor
by te staan sodat ons kan bepaal wat sakepersone en inwoners wil he moet
gebeur, verander en verbeter en sorg dat ons die slagspreuk kan waar maak.
"Maak van ons dorp DIE dorp in die Suid-Kaap." Ons het dui besluit om 'n
dorpsvergadering te hou by De Dekke op Woensdag 15 Mei om 5 nm.(17h00).

Ons het werklik almal se insette nodig en sal u teenwoordigheid en bydrae
baie waardeer. Laat weet ook u bure en vriende, asseblief!

Hoop om u daar te sien.

Vriendelike groete

Ina
Grootbrak Inligtingskantoor
Kontak asseblief vir Helene by 082 457 7897
of Ina 044 620 3338 (9 vm - 4 nm) of 082 9789846

To all our fellow villagers and friends

We would really like all business people and residents to help us determine
the real needs in terms of local tourism.
Helene Coetzer, a local businesswoman, is currently assisting us to
determine what our residents want to see happen, changed or improved in this
regard and thus try to make Great Brak River THE village in the South Cape.
So we have decided to have a meeting for all at De Dekke on Wednesday 15 May
at 17h00.

We really need all your inputs and your presence will be very much
appreciated. Please also let your neighbours and friends know!

Kind regards
Ina

Great Brak Information Office
Please contact Helene at 082 457 7897
or Ina 044 620 3338 (9am - 4pm) of 082 9789846

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions