Die Sportscentre Monsterfish kompetisie is tans die grootste hengel kompetisie in die Suid Kaap omgewing. Met n stewige potjie op die spel elke maand, wat n Sportscentre koopbewys van R1500 vir senoir hengelaars en R250 vir junior hengelaars insluit, asook alle inskrywingsfooie per afdeling vir die maand, is daar genoeg op die spel om al wat n hengelaar is te motiveer om solank die visstokke gereed te kry. En dis nie al nie-die prys vir die grootste eetbare vis vir die jaar is n enorme R20 000 se vistoerusting vir Seniors en R5000 vir juniors.
Die Kompetisie werk baie maklik- dis nou vir diegene wat nog nie ingeslryf het nie! dit is n maandelikse kompetisie, tot en met einde Desember 2012. Die sluitings datum is die 7de van elke maand. inskrywingsvorms kan afgehaal word by Sportscentre George of Knysna. Inskrywings fooie is R10 vir junior hengelaars ( jonger as 14 jaar ) en R50 vir senior hengelaars ( 14 jaar en ouer ). Die pryse is as volg vir die grootste eetbare vis wat elke maand in sy kategorie gevang word: Rots en Strand hengel grootste vis vir die maand ontvang R1500 Sportscentre geskenk bewys en Penn Fathom40 terwaarde van R1595 / Rivier en lagoon hengel grootste eetbare vis vir die maand ontvang R1000 Sportscentre geskenk bewys en Penn Sargus 4000 katrol terwaarde van R995. Hengelaars bring slegs hulle vangs tot by Sportscentre, waar dit dan gemeet word en aangeteken word teenoor die relevante maand se inskrywings.
Sportscentre staan ook skole, sport klubs, Universiteite, Colleges en menige ander instansies by in die verskaffing van hul sports benodighede en vereistes. Sportscentre “Value Cards” is beskikbaar vir lede van sport klubs waarmee hul tot en met 10% afslag kan kry op enige aankope in die winkels, uitsluitend produkte wat reeds op afslag is.
Besoek hul winkels en ervaar die uitstekende verskeidenheid wat spesiaal vir jou gerief beskikbaar is. Rig enige navrae aan die winkel in George by, 044 873 4240, of in Knysna by 044 382 6000. Jy is ook welkom om die George-tak te besoek by Yorkstraat 94, George en die Knysna-winkel in die Knysna Mall. Hulle sien daarna uit om jou- as gewaardeerde klient – tot diens te wees.
- 5361 reads
Send to friend










Free Classified Ads for George
Local News for George 
We currently have funds for Financing Real Estate, Project Funding, Bridge Loans, Construction Financing and Ordinary Loans for Company Export/Import Finance.
Here are the area of our funding:
* Bridging loans
* Business Loans
* Personal loan
* Investment loan...
WE SPECIALIZE IN FAST APPROVALS
You can access our Credit/funding facilities from Any location in the world.
Reply for more information about our credit offer via Email: urbansuccessfundings@gmail.com
WhatsApp/ Call: +1 724...
DO YOU NEED AN URGENT LOAN URGENT LOAN IS AVAILABLE NOW CONTACT FOR MORE INFORMATION,BORROWER GETS THEIR LOAN WITHIN 10 BANKING HOURS OF THE DAY, SO CONTACT IF YOU ARE IN NEED OF URGENT LOAN. via email:bullsindia187@gmail.com
Winter Afslag. Ons dak skoonmaak pryse is in die omtrek van R9/m2 en plat oppervlaktes soos inritte, dekke ens. is in die omtrek van R6.40/m2.
If you interested please apply by contact us via email: info.order24hours@aol.com