Kom geniet die Rugby Saterdag by Dolf se Stasie!

SOUTH-AFRICA vs NEW ZEALAND Saterdag om 09:45, ons maak 09:00 oop vir ontbyt!
LIVE MUSIEK deur DJ Willie is elke Vrydag aand en Ben Diezel Saterdag aand!
HAPPY HOUR elke dag 17:00 - 19:00
Pink gin on tap R50 vir 2
Dubbel Brandewyn & coke R20

Kom geniet die naweek saam ons by Dolf se Stasie in Hartenbos!

Click to view Dolf se stasie's Webpage