Wow!! Wat 'n stunning plek

in

Ons was Sondag by Seasons in George om die Spitbraai te gaan uitkyk ...wat n fees!!!
Dis nou die ideale kuierplek vir 'n heerlike dag uit vir die hele gesin.
Lekker musiek deur kunstenaars soos, Michael Lindt en Gouwsie, het gesorg vir top vermaak en 'n vrolike atmosfeer.
Die kinders het hulle gate uit geniet met die Slip-'n-Slide, lekker groot speel area , pet farm en 'n Jumping Castle ...heeltyd speeltyd.

Baie dankie vir 'n fantastiese dag

Besprekings
Cell:
076 815 0277
Telephone:
044 876 9971